VRAAG 1: IS DIE VOLGENDE WAAR OF ONWAAR?
1.1 46,1 is 'n heelgetal.
1.2 690427 = (6 x 10 000) + ( 9 x 1000) + ( 4 x 100) + (2 x 10) + (7x1)
1.3 Die getalwaarde van die 4 in 29047 is 40.
1.4 Die volgende is van klein na groot gerangskik: 1,05; 1,005; 1,5; 15,1
1.5 30(40 +7) = 40(30 +7)
1.6 As 27 x8 = 216, is 216 / 27 = 8
1.7 600 000 is nie 'n heelgetal nie.
1.8 999 999 afgerond tot die naaste D is 1000 000
1.9 40 is 'n vierkantgetal.
1.10 Die afgeronde som van 69 +74 is 70 + 70
1.11 (14 +9) + 3= 14 + (9+3)
1.12 2b x 4 = 2b + 4
VRAAG 2: BREI UIT:
2.1 463 001 =
2.2 18081 =
VRAAG 3: WAT IS DIE ONDERSTREEPTE GETALLE SE GETAL- EN PLEKWAARDES?
GETALWAARDE PLEKWAARDE
3.1 36780003
3.2 1916
3.3 1265,5
VRAAG 4: VUL IN GROTER AS OF KLEINER AS:
4.1 823690 823860
4.2 67991 68001
4.3 2014 2401
VRAAG 5: BODMAS
5.1 (100 X 4) - 25 X 8 =
5.2 382 - (129 + 31) + 'n derde van 3 =
5.3 (840 - 40) / 32 =
5.4 600 / 50 x 4=
5.5 48 + 16 / 4 x 2 =
VRAAG 6 : TEKEN DIE GETALLELYNE EN VUL IN:
6.1 Die getallelyn begin by 124 en eindig by 140 en het 2 intervalle.
6.2 Die getallelyn begin by 476 en eindig by 504 en het 7 intervalle.
VRAAG 7: ROND AF:
7.1 Tot die naaste 10: 32, 6
638107
7.2 Tot die naaste 100: 228 986
1234 483
7.3 Tot die naaste 1000: 6781
124 089
7.4 Tot die naaste miljoen: 690 000
316 444 222
7.5 Tot die naaste heelgetal: 489,2
79,04
VRAAG 8: GEE DIE FAKTORE VAN:
8.1 16
8.2 30
VRAAG 9: GEE DIE VEELVOUDE VAN:
9.1 6 tussen 72 en 96
9.2 11 vanaf 22 tot 44
VRAAG 10: WAT IS DIE VIERKANTSGETAL VAN:
10.1 7
10.2 11
10.3 9
VRAAG 11: WAT IS DIE VIERKANTSWORTEL VAN:
11.1 100
11.2 36
11.3 169
VRAAG 12: BEREKEN:
12.1 7a + 4b + 2a=
12.2 2x + 3y -y=
12.3 4x + 6x - 10x=
VRAAG 13: BEREKEN DIE WAARDE VAN x:
13.1 x + 9 = 20
13.2 -4 + x = 4
13.3 x - 7 = -8
13.4 10 + x = -5
NB: / is gedeel deur in hierdie toetsie.